Donasies

Welkom by Donasies, hier kan jy meer uitvind oor skenkings en donasies om die S1 Worship ministry te groei.
Die droom van S1 is om by soveel kerke, skole en organisasies uit te kom as wat ons moontlik kan.

Indien julle ons will ondersteun in enige van hierdie kan julle donansies maak in die vorm van ‘n finansiële bydra deur ons winkel (koffie of ‘n tank brandstof) of ‘n direkte donasie na ons bank rekening toe.

010305