Ons Musiek
S1ng Musiek Album
01 Eerste Liefgehad
Eerste Liefgehad Lirieke
Ek weet ek’s U geliefde kind
U sal my nooit verlaat nie
U hou my vas. U gee my krag
U het my eerste liefgehad
VERSE 2
Ek weet U leef hier in my hart
My liggaam is U tempel
Ek bring my lof en dank aan U
Want U’t my eerste liefgehad
PRE-CHORUS
So onverdiend, U groot geskenk
U graf staan leeg, en ek is vry
Gekoop deur U, dit is volbring
Die rede waarom ek sal:
CHORUS
Ek sal sing vir U,
Sonder terughou, sonder keer
Ek sal sing vir U
Met elke asem wat ek gee
Ek sal sing vir U
uit die diepte van my hart
Ek sal sing vir U: Jesus!
BRIDGE
Ek dans, ek sing Ek glo, ek leef
Want U’t my eerste liefgehad
x4
02 Al Skuif Die Berge
Blad Musiek
Al Skuif Die Berge Lirieke
Al skuif die berge
Tot in die dieptes van die see
Al dreig my vrese
My diepste vreugde Heer
Al vergaan die wêreld
Die hele skepping rondom my
Sal U Heer, my toevlug bly
CHORUS
Want U alleen (Want U alleen)
Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer)
Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam)
U regeer (U regeer)
BRIDGE
U was nog altyd hier
U was nog altyd my beskerming
U is nog altyd God
U is nog altyd in beheer
x4
03 Grote God
Blad Musiek
Grote God Lirieke
Grote God aan U die eer
Heerlik is waar U regeer
Hemels is U majesteit
Heilig U geregtigheid
U wat alles onderhou
U is ewig en getrou
VERSE 2
In genade, groot en ryk
Bou U Heer U koninkryk
Voordat ek kon kies, kon vra
Het U Seun my vloek gedra
Ek kon vind U’t my gekry
Voor ek nog my skuld bely
CHORUS
Al die heiliges sing
Met woorde gering
En die skepping getuig
Met klanke wat juig
Grote God, aan U die eer
VERSE 3
U, oor alles God en hoof
Open oë van geloof
Dat ons sien geen goed of kwaad
Word aan toeval oorgelaat
Bokant ons begrip, verstand
Hou U al wat is in stand
04 Morning Dew
Blad Musiek
Morning Dew Lirieke
Your mercy’s like the morning dew;
Always fresh and always new.
Your love is like the dawn of day;
Always here, always the same
CHORUS
Oh, the depths of Your great love.
Your beauty overwhelms
and illuminate the dark.
Oh, You’re constant like the sun
You shine on everyone,
The light of Your love
VERSE 2
Your power’s like the midday sun.
You have risen, You have won.
And after glory rains are fall,
Your salvation came for all.
BRIDGE
Your love, it fills the earth with joy.
The stars are Your toys,
for You are the bright and
Shining morning star.
05 Laat My SIen
Blad Musiek
Laat My Sien Lirieke
Ek kom buig voor U
Heer ek roep U Naam
Ek sal wag op U
Wys my, leer my, laat my sien.
VERSE 2
Al is ek verdwaal, weet ek U is hier
Op U sal ek vertrou.
Wys my, help my, laat my sien
PRE-CHORUS
Wat U wil is Heer? Wat U van my vra?
Heer kom wys U hart. Heer ek wil u sien
CHORUS
Met alles Heer, met als in my,
sal ek U volg waar U my lei
Met alles Heer met als in my,
bely ek nou: Ek het U Nodig
Ek het U Nodig. Ek het U Nodig
VERSE 3
Heer ek sal U volg, loop waar U my lei
Heer ek sal U dien.
Roep my, lei my laat my sien
06 Wees Stil
Wees Stil Lirieke
Ek ken jou hart en Ek ken jou huis
Ek ken jou gedagtes nog voordat jy dit weet
PRE-CHORUS
Ek is so lief vir jou.
Ek is so lief vir jou
CHORUS
So wees stil en weet dat ek die Here is
Wees stil en weet: Ek ken jou deur en deur
CHORUS-TAG
en Ek is so lief vir jou.
Ja Ek is so lief vir jou, My kind.
VERSE 2
Ek ken jou pyn en Ek ken jou seer.
Ek jou twyfel, maar Ek hoop dat jy sal vind
07 All The Glory
Blad Musiek
All The Glory Lirieke
Everything You make is perfect.
Everything You do is good.
Everything in Your hands perfect,
and You made me, yes You made me
CHORUS
All the glory and praise,
all the worship and song;
Belongs to You my Lord.
Belongs to You my Lord.
08 Walking Talking
Blad Musiek
Walking Talking Lirieke
In the heartache and pain, You are there.
When I cry out Lord, You hear every prayer
CHORUS
Walking, I’m talking with You, always.
Walking, I’m talking with You, always.
VERSE 2
I just want to be loved by You, Jesus,
I can’t wait to see Your face.
Living through an eternity with You,
walking with You, always
BRIDGE
Walking, I’m talking with You, always.
Walking, I’m talking with You, always.
Walking, I’m talking with You, always.
Walking, I’m talking with You, always.
09 U Is Heilig Heer
Blad Musiek
U Is Heilig Heer Lirieke
Voor U troon kom juig ek Heer
Halleluja, klink dit weer en weer
U is heilig Heer
VERSE 2
Aan die kruis het U gely
Dat my sondes ewig kan verdwyn
U is heilig Heer
PRE-CHORUS
Voor U staan ek in verwagting,
daar is soveel wat ek nog kan leer
CHORUS
Ek gee my lewe, drome,
begeertes vir U. Ek’s gereed Heer.
Neem my, gebruik my, dat alles van
U sal getuig: U is heilig Heer
VERSE 3
Met U bloed het U gewys,
dat ek vry is, veilig in U huis
U i heilig Heer
VERSE 4
Naby U Heer wil ek wees
Ek bely U, Vader, Seun en Gees
U is Heilig Heer
BRIDGE
U is heilig Heer x4
10 I'm Singing
Blad Musiek
I'm Singing Lirieke
I’m singing, I’m dancing:
He is alive, He is alive!
I’m shouting: Yeah!
He’s alive
VERSE 1
My feet can’t stop moving,
My hands, my eyes are reaching
to Your heart, to Your presence
VERSE 2
My feet can’t stop moving,
My hands, my eyes are reaching
to Your love, to Your presence
PRE-CHORUS
I’m free to move in Your house, in Your house
I’m free to move in Your house, in Your house
I’m free to move in Your house, in Your house
I’m free to move. Nothing is holding me back
CHORUS 1
I’m singing, I’m dancing:
He is alive, He is alive!
I’m shouting: Yeah! He’s alive!
Death has lost its grip on me,
Who the Son sets free, is free indeed.
I’m singing, dancing, shouting: Yeah!
11 Geen Ander Naam
Blad Musiek
Geen Ander Naam Lirieke
Jesus, U’s my herder. U’s my vrede.
U is hoog verhewe.
Jesus, U’s regverdig en U’s vergewe;
U hoor my skuld-gebede.
PRE-CHORUS
Aan U kom toe al die lof en ere Heer.
Ons verlossing deur Jesus Christus ons Heer.
CHORUS
Daar’s geen ander Naam
Voor wie ek sa buig
Daar’s geen ander Naam
Oor wie ek sal getuig
Daar’s geen ander Naam,
voor wie ek al buig, as Jesus.
BRIDGE
U liefde is genoeg, help my om te sien.
Waar ek U kan eer, waar ek U kan dien.
Heer en soek na meer, meer van U o Heer.
Heer en soek na meer, meer van U o Heer.