S1, S1ng (Digitaal Aflaaibare Album)

(2 customer reviews)

R120.00


*Hierdie opsie werk slegs vir rekenaar en Android verbruikers. Apple toestelle kan ongelukkig nie die data leêrs aflaai en stoor nie. Vir Apple verbruikers stel ons voor dat U die album aanskaf op Apple Music.

Die S1ng album is die kulminasie van meer as 10 jaar se werk. Tussen die S1 musikante wat hulle vaardighede afgestof het tot die skryf van van die liedjies jare gelede en uiteindelik tot die ontstaan van S1. Alles saam gevat in hierdie bundel wat ons noem S1ng.

“Ek sal sing vir U,
Sonder terughou, sonder keer
Ek sal sing vir U
Met elke asem wat ek gee
Ek sal sing vir U
uit die diepte van my hart
Ek sal sing vir U: Jesus!” – Eerste Liefgehad, S1ng

“S1ng is meer as net ‘n album, dit is ‘n ministry waarmee ons Suid Afrika wil aanraak. Dit is elkeen van ons se droom om by soveel kerke, skole en funksies die Here se naam te gaan groot maak. Ons kan net vir Hom al die eer en dank gee vir die feit dat ons kan deel wees van hierdie adventure.” – Luan Swart (S1 drummer)


S1 nie net ‘n band nie, dit is ‘n leefstyl.

Description

*Hierdie opsie werk slegs vir rekenaar en Android verbruikers. Apple toestelle kan ongelukkig nie die data leêrs aflaai en stoor nie. Vir Apple verbruikers stel ons voor dat U die album aanskaf op Apple Music

Die S1ng album is die kulminasie van meer as 10 jaar se werk. Tussen die S1 musikante wat hulle vaardighede afgestof het tot die skryf van van die liedjies jare gelede en uiteindelik tot die ontstaan van S1. Alles saam gevat in hierdie bundel wat ons noem S1ng.

“Ek sal sing vir U,
Sonder terughou, sonder keer
Ek sal sing vir U
Met elke asem wat ek gee
Ek sal sing vir U
uit die diepte van my hart
Ek sal sing vir U: Jesus!” – Eerste Liefgehad, S1ng

Op hierdie digitale kopie sal U die volgende liedjies ontvang:

  1. Eerste Liefgehad
  2. Al Skuif Die Berge
  3. Grote God (feat. Aliché de Wet)
  4. Morning Dew (feat. Aliché de Wet)
  5. Laat My Sien
  6. Wees Stil
  7. All The Glory (feat. Marissa Verheij)
  8. Walking Talking
  9. U Is Heilig Heer
  10. I’m Singing
  11. Geen Ander Naam

“S1ng is meer as net ‘n album, dit is ‘n ministry waarmee ons Suid Afrika wil aanraak. Dit is elkeen van ons se droom om by soveel kerke, skole en funksies die Here se naam te gaan groot maak. Ons kan net vir Hom al die eer en dank gee vir die feit dat ons kan deel wees van hierdie adventure.” – Luan Swart (S1 drummer)


S1 nie net ‘n band nie, dit is ‘n leefstyl.

2 reviews for S1, S1ng (Digitaal Aflaaibare Album)

  1. nikejacobs

    Die is ‘n amazing album wat spreek van ‘n lewendige en liefdevolle God en wat verseker jou hart sal aanraak!

  2. mornay94 (verified owner)

    Wow! Wonderlike Album S1. En dankie vir die Blad Musiek op die website.

Add a review

You may also like…