Vriende en Vennote

S1 staan verseker nie alleen in hierdie journey nie. Hier is van die kosbare mense wat ‘n rol gespeel het in hierdie projek.

Vriende en Vennote

GK Linden

Wat Het Hulle Gedoen?

Baie dankie aan Hendrik, Jacob, Willem, Filia en al die ander by GK Linden vir al die gebede, liefde en ondersteuning. Baie dankie vir alles; van lokale vir lesse tot die huur/gebruik van julle toerusting. Ons is so dankbaar.

Website: http: LINK

Facebook: LINK

Email: filia@linden.org.za

Nommer: 011 888 5735

Flam

Wat Het Hulle Gedoen?

Flam Musiek uitgewers is deel van die publikasie span, meer as dit maak hulle die multi-tracks van die S1ng album beskikbaar vir aankoop op hulle tuis blad. Spesifiek vir Ben, baie dankie vir alles wat jy al vir ons gedoen het. 

Website: http: LINK

Facebook: LINK

Email: info@flam.co.za

Nommer: 021 864 8281

#Imagine

Wat Het Hulle Gedoen?

#Imagine is ‘n jeug beweeging wat regoor SA gebeur jaarliks tydens April. Meeste van S1 se musikante was al betrokke by #Imagine. Aan Louis Britz, dankie vir jou eindeloose ondersteuning en mentorskap, ons almal kyk op na jou!

Website: http: LINK

Facebook: LINK

Email: info@imaginemovement.co.za

Nommer: NVT

NG Weltevreden

Wat Het Hulle Gedoen?

NG Weltevreden was deel van die span wat die S1 Album moontlik gemaak het. Dit is ook die Gemeente waar Ferreira gevestig is as predikant. Ons kan nie genoeg dankie sê vir alles wat julle vir ons gedoen het nie! Julle is amazing!

Website: http: LINK

Facebook: LINK

Emailferreira@ngweltevreden.co.za

Nommer: 011 475 5510

Pop Planet Studios

Wat Het Hulle Gedoen?

Pop Planet Studios is die ongelooflike studio wat S1ng verwerk het.

Marius… Daar is geen manier hoe ons genoeg kan dankie sê vir die manier hoe jy net jou studio vir ons oop gemaak het nie. S1ng sou nie moontlik gewees het sonder jou nie. Jy is die Wizard!

Website: http: LINK

Emailpoplanet@iafrica.com

Nommer: 082 335 8440

Wonderwall Music

Wat Het Hulle Gedoen?

Wonderwall Music is die musiek skool en record label wat Piet en sy vrou Aliché voltyds dryf. Ons kan nie genoeg vir julle dankie sê vir julle huis wat altyd oop is, die ketel wat gekook is en die feit dat julle baie lekker maaitjies is nie.

Website: COMING SOON

Facebook: LINK

Email: wonderwallband@gmail.com

Nommer: 079 419 9140

Mandla Media

Wat Het Hulle Gedoen?

Mandla Media het die S1 webpage gebou en dryf baie van die social media. Luan so baie dankie vir al die ure wat jy op ons tuisblad ingesit het, ons glo almal saam met jou dat Mandla Media net van strength tot strength sal gaan. Jy is ‘n lekker maaitjie!

Website: COMING SOON

Email: mandlamediahost@gmail.com

Nommer: 082 669 6699

GIG

Wat Het Hulle Gedoen?

God Is Groot, God Is Great, is die jaarlikse Christlike musiek fees wat plaasvind by Louw Geldenhuys. Die fees het al van die grootste name in SA musiek op die verhoog gehad insluitend; Matthew Mole, JNDR, Bouwer Bosch ens. Baie dankie dat ons by GIG kon betrokke wees van die begin af, en dat julle nou S1 ook toelaat om hulle vlerke te sprei saam julle.

Facebook: LINK

Email: filia@linden.org.za

010305